Videos

Vroeëkindontwikkeling

2018-08-23T07:42:13+00:00 10 Februarie 2018|Categories: Videos|

Die waarde van leesgroepe en waarom gemeentes kan oorweeg om uit te reik deur middel van stories: Nioma Venter, PSD van die NGK Wes-Kaap se Diensgroep, DIACONIA, vertel wat hul werk behels: Wat kan ware verandering in Suid Afrika bring:

Sorg vir die skepping/Care for creation

2018-02-10T14:35:38+00:00 10 Februarie 2018|Categories: Videos|

Die droogte en waterkrisis in die Wes Kaap laat ons opnuut ons afhanklikheid van God besef. In moeilike tye het ons ‘n behoefte om te bely wat ons glo. Op die Wes Kaap Sinode se YouTube kanaal, kan die DagZero-belydenis, asook sewe liturgiese watermomente (in datumvolgorde van die sewe Sondae in Lydenstyd) besigtig word.

Suid Kaap Brande

2017-10-18T14:23:28+00:00 18 Oktober 2017|Categories: Videos|

Getuienisse kan gekyk word deur na Bybelmedia se YouTube kanaal te gaan: youtube/bybelmedia. Op die kanaal gebruik die soekterm “Impakstories”. Die speellys sal oopmaak. Die volgende getuienisse is beskikbaar: 12.1 Omgeeliefde 1 Plettenbergbaai (Mense gee om) 12.2 Omgeeliefde 2 Kranshoek (Ek is Henry Moody) 12.3